comments & reviews | Appliance Network
top of page

WHAT PEOPLE SAY

We love when customers shop on our online store, but nothing makes us more proud than sharing the testimonials submitted by loyal shoppers. Take a look at the following reviews and contact us to publish yours.

Môre Laura,

 

Ek is glad nie op Facebook nie. Ek kan net getuig hoe verras ek was nadat ek op 'n Sondagmiddag vir jou ‘n navraag gestuur het oor die 90cm Smeg gas plate en oond. Ek was so’ verbaas gewees dat ek die Maandagoggend 
vroeg reeds van jou ‘n  kwotasie ontvang het. Ek het die kwotasie aanvaar en was stomgeslaan oor die prys.

Ongeveer R5500,00 goedkoper as wat ek dit in Pretoria kon koop. Die Smeg gasstoof is Vrydag afgelewer in Ermelo!

Dit was flinke en vinnige, vriendelike diens!

Nogmaals baie dankie!

 

- Annali Scheepers

Wow.. Laura my sal geseënd wees. Dankie vir alles. Jy besef nie hoeveel die afslag beteken vir ń pensioenaris nie. Huis bou op hierdie stadium van ons lewe is nie vir sissies nie. Goed is ontsettend duur. Maar ons probeer maar by goeie kwaliteit bly vir die belangrike goed. Ek sal jou die EFT doen en vir jou stuur. Ek will net dankie sê vir al jou goeie raad, geduld en bystand jy is verseker nie net ń saleswoman nie. Ek het met soveel mense gepraat wat baie nader aan ons us is maar hulle ken glad nie hulle produkte nie en wil net enige ding op jou afsmeer. Só bly ek het op jou afgekom!. Thanks

GROETE

LYNETTE 

Excellent service.
 
I only deal with Laura for all my appliances.
 
Best prices.
- Travis Taylor

Hi Laura

 

Ek het n paar maande terug n lekker groot volgas  gasstoof en n skottelgoedwasser by jou gekoop,en is baie beindruk met jou goeie en vinnige diens en die aflewering was net so vinnig. Wel die skottelgoedwasser werk nou oortyd en ek geniet my stoof baaaaaie, hy bak so lekker en dis nou weer n plesier om te bak ,iets wat ek baie doen en dis bak.

 

Dankie en Groete

 

Willem Cloete

Coligny NW

Hi, Laura

 

My fabulous fridge was delivered today! The delivery guys were really sweet and carried upstairs and helped me to install it (I sent them off some tokens of my appreciation 😊).  It is perfect and fits the space wonderfully.

I just wanted to say thanks again for the excellent service.

 

Have a super evening

Kelly

Hallo!

 

Ek wil weereens net dankie se vir my Elba oond. Ek het al hoop verloor date k DIE spesiale oond in my kombuis gaan he, toe ek op Appliance Network afkom. Die diens was puik en ek is een ongelooflike ‘happy customer’.

 

Dankie so baie! Jy het gedoen wat groot maatskappye nie kon regkry nie!

 

Groete,

 

Verona Metaxas

 

Hallo Laura

 

Ek het navraag gedoen oor die Elba stoof by die twee grootste meubel winkels in George.My detail is gelos.Daar is nie opgevolg deur hulle nie en ek wag nou nog vir kontak. Die beste ding wat ek gedoen het was om julle te kontak.Korrespondensie van jou af was spoedig met al die detail wat ek verlang het.Die aflewering was ook spoedig en sonder voorval.Julle diens was uitstekend.Nou meer as twee weke later het ek nog steeds nie van die ander winkels gehoor nie.Sal weer by julle koop

 

Baie dankie

 

Carel Viljoen

bottom of page
facebook-domain-verification=duqedtw7wkgzpceywzxoiiqbol1ljc